WhatsApp on 083 656 3736
Current Status
Not Enrolled
Price
R350
Get Started

As jy enige vrae, voorstelle of problem het voor jy inskryf vir hierdie kurses, stuur asseblief n e-pos na cathy@educationaltraining.co.za toe.

Wat Sal Ek Leer?

In die 21ste Eeu is die klem op onderrig en leer en nie net die inhoud nie. Die klem gaan meer oor wat die leerders met die toeganklike inligting kan doen. Leerders moet weet hoe om toegang tot die inligting te kry, die inligting te evalueer en dan iets nuuts daarmee te skep. Hulle moet ook weet hoe om aan te hou leer – en hulle moet in staat wees om effektiewe en innoverende gebruik te maak van die kennis wat hulle alreeds besit – dwarsdeur hulle lewens.

  • Hierdie kursus sal onderwysers in staat stel om jong kinders te leer hoe om kritiese denkers te wees.
  • Die kursus is onderskryf deur SACE vir 10 CPTD punte.
  • Dit sluit die Onderwysers Hulpbronpak in.

Kursusmateriaal

Die onderstaande PDF is slegs ‘n voorbeeld van waaroor die kursus handel.

Afr Intermediate Phase Power Point 21st Century Teaching and Learning Critical Thinking

Laai af – Onderwysershulpbronne

Kursusinhoud

Course Content

Expand All

Kursus vordering

0% Complete
0/20 Steps

Course Content

Expand All